Tony Hawk

Tony Hawk
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Hawk in November 2006

Geboortenaam Anthony Frank Hawk
Alias The Birdman[1]
Geboorte 12 Mei 1968 (1968-05-12)
San Diego, Kalifornië
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Webwerf tonyhawk.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tony Hawk (gebore 12 Mei 1968) is 'n Amerikaanse professionele skaatsplankryer, akteur en eienaar van die skaatsplankmaatskappy Birdhouse. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gleaming the Cube (1989), xXx (2002), Lords of Dogtown (2005), en Daddy's Home (2015).

Hawk is bekend vir die voltooiing van die eerste gedokumenteerde 900 en vir sy gelisensieerde video speletjies.[2]

  1. Birdman Tony Hawk lands in Sydney for the tenth anniversary of Bondi's Bowl-A-Rama. URL besoek op 17 Oktober 2014.
  2. Cohn, Gary (17 September 2009). "Tony Hawk Carves a New Niche". Entrepreneur (in Engels). Entrepreneur Media, Inc. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2019. Besoek op 22 Augustus 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy